Koolstofkringloop

Die koolstofkringloop

Die koolstofkringloop of koolstofsiklus is die biochemiese kringloop waar koolstof tussen die biosfeer, die geosfeer, die hidrosfeer en die atmosfeer van die aarde uitgeruil word. Ander sterrekundige liggame mag dalk eenderse koolstofkringlope hê, maar niks is tans hiervan in die mensdom se kennis nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search